
Mediumtermyn-begrotingsrede lees soos fiksie-draaiboek
Die 2022 mediumtermyn-begrotingsrede was omtrent soos ’n eenman-toneelstuk wat tussen oomblikke van verveling, skok, komedie en afgryse gespring het. Die nuus van 15 000 nuwe polisielede oor die volgende drie jaar








