Landboubegroting bied geen ondersteuning vir kommersiële landboubedryf
Die Minister van Landbou, Thoko Didiza se begroting vir die volgende jaar fokus weereens baie meer, verkeerdelik, op die ontwikkeling van bestaansboere, eerder as op die ondersteuning van kommersiële boere.



