
Een-ton reusepampoen mikpunt vir 20ste Goliat van Gat-pampoenkompetisie
Die organiseerders – Cullinan Boere-unie (TLU SA) – van die jaarlikse Goliat van Gat-kompetisie is hoopvol dat volgende jaar se wenpampoen by een ton sal uitkom. Die kweekseisoen vir volgende





