Die wêreld kyk – gaan Ramaphosa sy land of sy party eerste stel?
Die implementering van die Onteieningswet is ‘n waterskeidingsmoment vir Suid-Afrika. TLU SA besef die enorme impak wat hierdie wet op die ekonomie, beleggersvertroue en die toekoms van die land gaan



