Begroting van min waarde sonder ingrypende strukturele veranderinge
TLU SA neem kennis van minister Enoch Godongwana se begrotingsrede wat op 21 Mei plaasgevind het, maar bly skepties oor die werklike waarde daarvan vir Suid-Afrika se toekoms, tensy die





