Verklaring deur TLU SA Noord Kaap oor die Opgradering van Vaalputs Kernafval stoor-fasiliteit
TLU SA Noord Kaap spreek sy ernstige kommer uit oor die beplande opgradering en moontlike uitbreiding van die Vaalputs kernafval stoor-fasiliteit, wat in ’n sensitiewe en strategies belangrike landbougebied geleë



