
Bek-en-klouseer ontwikkel tot ’n nasionale landbou- en verbruikerskrisis
TLU SA het kort ná minister John Steenhuisen se mediakonferensie van 14 Januarie vergader om die bek-en-klouseerkrisis te evalueer en minister Steenhuisen se punte te bespreek. Alhoewel die minister ’n








