
TLU SA verwelkom Bennie van Zyl se aanstelling tot BKS-raad
TLU SA verwelkom landbouminister John Steenhuisen se aankondiging van die aanstelling van ’n Bek-en-Klouseer (BKS) Bedryfskoördineringsraad, en in besonder die insluiting van TLU SA se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, as








