Bek- en klouseer: Wanneer regulasies boerdery én voedselsekerheid kniehalter
Die belangrikheid van effektiwiteit wanneer dit gaan oor die beskikbaarstelling van voedsel aan verbruikers, is ‘n kritiese faktor in die proses. Die boer, wat die bron van hierdie voedsel is,





