Staatsrede laat landbou met groter onsekerheid oor volhoubaarheid en oorlewing
TLU SA neem kennis van pres. Cyril Ramaphosa se Staatsrede wat Donderdagaand 12 Februarie plaasgevind het. Die landbou-organisasie is egter van mening dat die toespraak nie die nodige duidelikheid, strukturele





