
Plaasmoord beklemtoon dringende behoefte aan politieke erns oor landelike veiligheid
TLU SA spreek sy diepe medelye uit met die familie en naasbestaandes van Hannetjie van Zyl, wat Maandagaand tydens ’n aanval buite Ottosdal in Noordwes vermoor is. Die jongste voorval








