
TLU SA vra vir mediumtermynbegroting wat wys wat met belastingbetalers se geld gebeur
Die vraag is nie bloot hoeveel geld die staat begroot nie, maar of daardie geld werklik ‘n verskil maak. Dit is die kernvraag wat TLU SA voor die Mediumtermynbegrotingsbeleidsverklaring (MTBPS)









