
Mediumtermynbegroting bevestig TLU SA se kommer: Staatsbesteding moet resultate lewer, nie bloot beloftes nie
Die 2026-Mediumtermynbegroting bevestig ’n kommer wat TLU SA reeds herhaaldelik uitgespreek het: Die regering bestee steeds enorme bedrae belastingbetalersgeld sonder om deurgaans die beoogde resultate te bereik. Die minister van








