James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Boer vir optimale wins – is dit moontlik?

Bioskets: Dr. Philip Theunissen

Dr. Philip Theunissen het sy eie rekenmeesterspraktyk op Bethlehem.  Buiten die totale rekordhoudingsfunksie vir boerderye, dek sy advies en konsultasies ook onderwerpe oor boedelbeplanning en erfopvolging, boerderybestuur, meganisasiebestuur, vertakkingsbegrotings, kontantvloeibegrotings, landbou-ekonomiese vergelykings en die interpretasie van finansiële state.

Sy betrokkenheid by finansiële aspekte word ook weerspieël in sy nagraadse navorsing met ‘n honneursveldstudie getiteld “Ondersoek na die knelpunte in die finansiering van beginnerboere”, ‘n meestersverhandeling getiteld “Die doeltreffendheid van landboukoöperasies in Suid-Afrika as kanaal vir die verskaffing van produksiekrediet” en ‘n dokterstesis met die titel “Finansiële norme vir ‘n gemengde boerdery in die Oos-Vrystaat”.

Hy is ook ‘n vryskut joernalis en het al verskeie rubrieke in al die vernaamste landboutydskrifte van Suid-Afrika behartig.  In 1993 is hy aangewys as Suid-Afrika se landboujoernalis van die jaar.  In 2001 is sy artikel: “Wanneer moet ‘n boer halt roep?” as beste artikel aangewys wat in SA Graan verskyn het.  Hy het ook al by verskeie landbougeleenthede as gasspreker opgetree en het ook as gereelde gas aan verskeie radio- en TV-programme deelgeneem.

Kategorie:

Deel dit:

Boer vir optimale wins – is dit moontlik?

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.