Bioskets: Ulrich Joubert Ulrich Joubert is oorspronklik van Ladismith in die Kaap. Sy loopbaan neem hom deur die staatsdiens, sommige staatskorporasies en die banksektor. Hy was die Groepekonoom van Transnet vanaf Oktober 1989 tot Maart 2006. Hy sluit in April 2006 by Kruger Internasionaal as ekonoom aan tot Mei 2012. Sedert April 2009 is hy ook
Bioskets: Terence Corrigan Terence Corrigan is ‘n projek bestuurder by die Instituut vir Rasseverhoudings, waar hy spesialiseer in eiendomsreg sowel as grond-, landbou- en mynbeleid. As ‘n boorling van KwaZulu-Natal het hy sy weg deur verskeie navorsings instellings gewerk. Hy het ook al as laerskool onderwyser gewerk in Suid-Afrika en Engelse onderig gegee in Taiwan. Hy
Bioskets: Dr. Philip Theunissen Dr. Philip Theunissen het sy eie rekenmeesterspraktyk op Bethlehem. Buiten die totale rekordhoudingsfunksie vir boerderye, dek sy advies en konsultasies ook onderwerpe oor boedelbeplanning en erfopvolging, boerderybestuur, meganisasiebestuur, vertakkingsbegrotings, kontantvloeibegrotings, landbou-ekonomiese vergelykings en die interpretasie van finansiële state. Sy betrokkenheid by finansiële aspekte word ook weerspieël in sy nagraadse navorsing met ‘n
Bioskets: Juanita Vorster As ‘n “ou millennial” het Juanita Vorster die wêreld van werk ervaar, hoe dit voorheen was, sowel as waarheen dit reeds verskuif het. Sy put inspirasie uit diegene wat die gewone onthou, sowel as diegene wat die ongewone skep. Juanita is ‘n suksesvolle besigheidseienaar en is gekwalifiseer as ‘n Gesertifiseerde Direkteur (SA),