James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 12

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika.
Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is.

Daar is 4214 geregistreerde plase in die Oos-Kaap provinsie. Die totale landbou grond in die provinsie is 5.7 miljoen hektaar wat 34% is van de totale oppervlakte van die Oos-Kaap. Die Oos-Kaap is die 8ste grootste provinsie t.o.v. landbou inkomste verdiener.

Die gootste bedryf in die provinsie is die sitrus bedryf.

Deel dit:

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 12