Landbouhulpbronne onder druk deur die ANC-regering se voorgenome mynbouwetgewing
Suid-Afrika se landbousektor, ’n strategiese pilaar vir die land se voedselsekerheid en ekonomiese stabiliteit, word tans ernstige bedreig deur die voorgestelde Wysigingswetsontwerp Op Minerale Hulpbronne Ontwikkeling, 2025 (DMRDB). Hierdie wetsontwerp,



