Dit is gewoonlik die tyd van die jaar wanneer mens meer as gewoonlik die behoefte het om stil te raak aan die voete van ons Skepper. Dit is ook vir ons belangrik om die gelofte na te kom en die nodige erkenning te gee aan ons Hemelse Vader vir die gelofte wat op 16 Desember 1838 afgelê is met die Slag van Bloedrivier en dat ons graag ons lede versoek om dié gelofte nie te moet versaak nie.