Hoe pak ons 2020 aan?

Waar die ANC tans spartelend besig is om hulself te probeer red, raak die kompleksiteit van Suid-Afrika net al hoe meer ingewikkeld. Die wiele van te veel saakmakende dinge kom daagliks af a.g.v. die toepassing van ANC-beleid. Die prys van “affirmative action” het inderdaad nou te duur geword vir Suid-Afrika.

Te midde van hierdie werklikhede is ons elkeen daagliks besig om te bou vir die toekoms. Dit is in ons gene om te bou en ons moet waak daarteen om vervalle te raak in die soort denke waarteen ons daagliks moet stry.

Dit is belangrik dat ons 2020 aanpak met ‘n vaste geloofsbegronding. Ons weet God is in beheer en met dit in gedagte moet ons daagliks ons kultuuropdrag uitleef. Natuurlik gaan ons baie uitdagings vanjaar ervaar. Ons kan fokus op die probleme en onsself moedeloos dink of ons kan in vaste geloof daagliks soekend werk aan oplossings. Saam met denkkrag en doenkrag in geloofskrag sal ons ‘n verskil kan maak.

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.