James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Watermeters en Groen droogte

Die Minister van Watersake en Sanitasie het ontvangs erken van die dringende skrywe wat TLU SA in verband met die installering van watermeters aan haar gerig het. Verder is ‘n

LEES MEER »

Veiligheid | Noordstreek

TLU SA Noordstreek se veiligheidstruktuur is gebaseer op TLU SA se Nasionale Landbou Veiligheid Strategie (NLVS). Dit stel ons in staat om ons plaaswagte, GPF en ander landelike veiligheidstrukture binne

LEES MEER »

Koekieprojek in die Noord-Kaap

‘n Groep dames het verlede jaar weggespring om self aan hulle omstandighede iets te doen. Met die Koekiebak-projek kon die deelnemers vir hulleself inkomste genereer. In sommige gesinne is daar voldoende

LEES MEER »

Skakeling met ambassades

TLU SA is na verskeie skakelgeleenthede genooi waar daar met die ambassades van verskeie lande gesprek gevoer is. Die ambassades van Duitsland, Frankryk en die Europese Unie het verskeie rolspelers

LEES MEER »

Waardes en norme

Die afgelope tyd is die Parlement gekenmerk deur uiters swak gedrag deur parlementslede. Mens vra jouself wat ons daaruit kan leer. Die gedrag wat daar gedemonstreer is, is gewis nie

LEES MEER »

Jongboerkonferensie | Nuwe Dagbestuur

Ons wil die Jongboer komitee graag gelukwens met hulle onlangse konferensie. Dit was ‘n puik geleentheid sprekers van hoogstaande gehalte. Die Jongboer komitee het die afgelope jaar baie dinamies na

LEES MEER »

Plaaspraatjies

Staatskoerant aankondigings | Februarie 2024