Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Skakeling met ambassades Donderdag | 27 Februarie | 2020

TLU SA is na verskeie skakelgeleenthede genooi waar daar met die ambassades van verskeie lande gesprek gevoer is. Die ambassades van Duitsland, Frankryk en die Europese Unie het verskeie rolspelers na die geleentheid in Kaapstad genooi en TLU SA was onder die gaste. Heelwat nouer bande is gesmee met belangrike rolspelers.

In die Kaap is daar ook besoek afgelê by die Parlement, die Portefeuljekomitee vir Landbou, Landelike ontwikkeling en Grondhervorming en die wantroue debat – totdat dit in ‘n sirkus ontaard het. Waardevolle skakeling het tydens hierdie besoek plaasgevind.

TLU SA benut elke moontlike geleentheid om ons saak te stel.

Photo by Element5 Digital from Pexels

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons