James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Koekieprojek in die Noord-Kaap

‘n Groep dames het verlede jaar weggespring om self aan hulle omstandighede iets te doen. Met die Koekiebak-projek kon die deelnemers vir hulleself inkomste genereer. In sommige gesinne is daar voldoende

LEES MEER »

Skakeling met ambassades

TLU SA is na verskeie skakelgeleenthede genooi waar daar met die ambassades van verskeie lande gesprek gevoer is. Die ambassades van Duitsland, Frankryk en die Europese Unie het verskeie rolspelers

LEES MEER »

Waardes en norme

Die afgelope tyd is die Parlement gekenmerk deur uiters swak gedrag deur parlementslede. Mens vra jouself wat ons daaruit kan leer. Die gedrag wat daar gedemonstreer is, is gewis nie

LEES MEER »

Jongboerkonferensie | Nuwe Dagbestuur

Ons wil die Jongboer komitee graag gelukwens met hulle onlangse konferensie. Dit was ‘n puik geleentheid sprekers van hoogstaande gehalte. Die Jongboer komitee het die afgelope jaar baie dinamies na

LEES MEER »

Jongboerkompetisie

Inskrywings vir die Jongboer van die Jaar 2020 is nou oop. Elke streek word versoek om uit eie geledere vir ons die besonderhede van hoogstens drie streeksfinaliste van jong boere

LEES MEER »

Onteiening sonder vergoeding

Die ANC en hulle bondgenote, die SAKP en Cosatu, is vasgevang in hul eie ideologie en het so verstrengel geraak daarbinne dat hulle nie eers meer behoorlike antwoorde vir hulself

LEES MEER »

Februarie 27, 2020

Goliat van Gat Pampoenfees lok ander reuse-groente