Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Jongboerkompetisie Donderdag | 27 Februarie | 2020

Inskrywings vir die Jongboer van die Jaar 2020 is nou oop. Elke streek word versoek om uit eie geledere vir ons die besonderhede van hoogstens drie streeksfinaliste van jong boere onder 35 jaar, te stuur.

Inskrywings moet die hoofkantoor voor einde Junie bereik. Kontak Luani du Preez by 012 804 8031 vir enige navrae.