James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Jongboerkompetisie

Inskrywings vir die Jongboer van die Jaar 2020 is nou oop. Elke streek word versoek om uit eie geledere vir ons die besonderhede van hoogstens drie streeksfinaliste van jong boere

LEES MEER »

Onteiening sonder vergoeding

Die ANC en hulle bondgenote, die SAKP en Cosatu, is vasgevang in hul eie ideologie en het so verstrengel geraak daarbinne dat hulle nie eers meer behoorlike antwoorde vir hulself

LEES MEER »

Rapportering van misdaad

‘n Beroep word weereens op lede gedoen om landbouverwante misdade waarvan hulle kennis dra te rapporteer (asseien@tlu.co.za). Ondanks die feit dat TLU SA se Misdaadregister waarskynlik een van die mees

LEES MEER »

Jongboer Konferensie

Van TLU SA se bestuur se kant wil ons die Jongboerkomitee hartlik bedank vir die werk wat deurlopend gedoen word om vir ons jong boere ‘n positiewe verskil te maak.

LEES MEER »

Onteiening sonder vergoeding

Die Eiendomsreg Komitee het tydens die afgelope UK terugvoer van sy werksaamhede gegee rondom die hele kwessie van onteiening sonder vergoeding. ‘n Kenner van die Internasionale Reg, ‘n advokaat en

LEES MEER »

Watersake

Na aanleiding van ‘n formele dispuut wat talle lede reeds in 2013 verklaar het oor foutiewe fakture, het ‘n reeks gesprekke tussen TLU SA en die Departement van Water en

LEES MEER »

Presidentslidmaatskap

Die Uitvoerende Komitee het ‘n spesiale lidmaatskap goedgekeur vir nuwe lede in die gebiede wat  gebuk gaan onder die versengende droogte. Dit is net vir nuwe lede geoormerk. Sodanige persone

LEES MEER »

Droogte se impak

Terwyl groot dele van die land die afgelope tyd goeie neerslae reën ervaar het, is sekere dele van die land steeds vasgevang in die knellende droogte se knyptang. Daar is

LEES MEER »

Plaaspraatjies

Jongboerkompetisie