James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Nasionale landbou veiligheid strategie

Nadat ASUF reeds in 2018 die Nasionale Landbou Veiligheid Strategie onderskryf het, is dit daarna vroeg in 2019 opgedateer vir TLU SA se interne gebruik. Pas het die TLU SA Uitvoerende Komitee tydens die eerste vergadering vanjaar, ‘n verdere opdatering onderskryf en sal dit eersdaags versprei word vir plaaslike implimentering.

Deel dit:

Nasionale landbou veiligheid strategie