James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Rapportering van misdaad

‘n Beroep word weereens op lede gedoen om landbouverwante misdade waarvan hulle kennis dra te rapporteer (asseien@tlu.co.za). Ondanks die feit dat TLU SA se Misdaadregister waarskynlik een van die mees

LEES MEER »

Jongboer Konferensie

Van TLU SA se bestuur se kant wil ons die Jongboerkomitee hartlik bedank vir die werk wat deurlopend gedoen word om vir ons jong boere ‘n positiewe verskil te maak.

LEES MEER »

Onteiening sonder vergoeding

Die Eiendomsreg Komitee het tydens die afgelope UK terugvoer van sy werksaamhede gegee rondom die hele kwessie van onteiening sonder vergoeding. ‘n Kenner van die Internasionale Reg, ‘n advokaat en

LEES MEER »

Watersake

Na aanleiding van ‘n formele dispuut wat talle lede reeds in 2013 verklaar het oor foutiewe fakture, het ‘n reeks gesprekke tussen TLU SA en die Departement van Water en

LEES MEER »

Presidentslidmaatskap

Die Uitvoerende Komitee het ‘n spesiale lidmaatskap goedgekeur vir nuwe lede in die gebiede wat  gebuk gaan onder die versengende droogte. Dit is net vir nuwe lede geoormerk. Sodanige persone

LEES MEER »

Droogte se impak

Terwyl groot dele van die land die afgelope tyd goeie neerslae reën ervaar het, is sekere dele van die land steeds vasgevang in die knellende droogte se knyptang. Daar is

LEES MEER »

TLU SA se manifes

Wêreldwyd word ervaar dat waardes en beginsels van tyd tot tyd aangepas word om die mens en hul versugtinge te probeer tevrede stel. Het dit nie grootliks die probleem van

LEES MEER »

Hoe pak ons 2020 aan?

Waar die ANC tans spartelend besig is om hulself te probeer red, raak die kompleksiteit van Suid-Afrika net al hoe meer ingewikkeld. Die wiele van te veel saakmakende dinge kom

LEES MEER »

Januarie 26, 2020

Nasionale landbou veiligheid strategie