Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Skut Van Vee – Provinsiale Ordonnansies Sondag | 26 Januarie | 2020

Die bestaande provinsiale ordonnansies wat die skut van vee en diere toelig, is reeds aan Streeksvoorsitters en -bestuurders versprei. ‘n Kenner op hierdie gebied is ook versoek om behulpsaam te wees met die opstel van ‘n toeligtingsdokument wat op plaasvlak byval behoort te vind om lede te bemagtig met wenke en riglyne in hierdie verband.