Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Plaaspraatjies
Hoe pak ons 2020 aan? Sondag | 26 Januarie | 2020

Waar die ANC tans spartelend besig is om hulself te probeer red, raak die kompleksiteit van Suid-Afrika net al hoe meer ingewikkeld. Die wiele van te veel saakmakende dinge kom daagliks af a.g.v. die toepassing van ANC-beleid. Die prys van “affirmative action” het inderdaad nou te duur geword vir Suid-Afrika. Te midde van hierdie werklikhede

LEES MEER

Noordstreek: Sukses teen prospektering Woensdag | 24 Julie | 2019

Ook die land se noordelikste provinsie word toenemend geteiken met prospekteringsaansoeke van instansies wat wil myn. TLU SA se Noordstreek was instrumenteel daarin dat ’n prospekteringsaansoek in die Warmbad-omgewing teruggetrek het. Net soos dit al die gewoonte van die Staat is om moeilike wetgewing oor Desember te promulgeer, het Samancor dieselfde gedoen toe hulle in

LEES MEER

Nuus uit die Sentraalstreek: Julie 2019 Woensdag | 24 Julie | 2019

Gauteng Dieregesondheid Forum Die vergadering is geskeduleer vir 30 Julie 2019.  Navrae kan gestuur word na sentraal@tlu.co.za. Gauteng RPO en Veediefstal Forum vergadering Die vergadering is geskeduleer vir 27 Augustus  2019. Navrae kan gestuur word na sentraal@tlu.co.za. Sanddrift Landboufees 6 to 8 September 2019 Die Sanddrift Landboufees op die terrein van Laerskool Sanddrift is ons eie

LEES MEER

Nuus uit die Oosstreek: Julie 2019 Woensdag | 24 Julie | 2019

Die twee streeksvergaderings wat vanjaar reeds aangebied is, was van groot waarde vir die boere wat dit bygewoon het. Die volgende vergadering voor die Kongres in September is op 3 Augustus in Ermelo. TLU SA se Hoofbestuurder, Mnr. Bennie van Zyl en ander kenners oor landbou-aspekte sal as sprekers optree. Oestyd Boere in die streek

LEES MEER

Oosstreek skakel suksesvol met polisie by Iswepe Vrydag | 19 Julie | 2019

Die polisie en boere in Iswepe, naby Piet Retief in Mpumalanga het op 18 Julie 2019 stewige brûe tussen die rolspelers in die gemeenskap gebou. Die amptelike skakelgeleentheid tussen die LUR vir Gemeenskapsveiligheid en Sekuriteit in Mpumalanga – Cynthia Shabalala, die Provinsiale Kommissaris van SAPS – Genl. Zuma, Mpumalanga Landbou Mpumalanga Agriculture, en TLU SA, het positiewe resultate

LEES MEER

Oos Streek – Mei 2019 Maandag | 13 Mei | 2019

TLU SA Oosstreek het in April ‘n gesprek met Afasa en Mpumalanga Landbou gehad oor die daarstel van ‘n Landbouforum vir Mpumalanga. Tydens die vergadering is besluit dat ʼn Landbouforum tussen die drie landbou-organisasies ‘n funksionele doel sal hê om landbouers se stem as eenheid by die Provinsiale regering in Nelspruit in te dra. Daar

LEES MEER

Finansiële Welstand Lessenaar Maandag | 13 Mei | 2019

Stel jou voor dat jy gisteraand gesterf het! Waar sal JOU familie gaan soek om jou finansiële- en lewensrekords te kry, jou bates vinnig te beveilig en die gladde oordrag van elke aspek van jou lewenslange werk te verseker? Om jou gesin ‘n Lewenslêer te gee, is nie net een van die slimste maniere om

LEES MEER