Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier

Die polisie en boere in Iswepe, naby Piet Retief in Mpumalanga het op 18 Julie 2019 stewige brûe tussen die rolspelers in die gemeenskap gebou.

Die amptelike skakelgeleentheid tussen die LUR vir Gemeenskapsveiligheid en Sekuriteit in Mpumalanga – Cynthia Shabalala, die Provinsiale Kommissaris van SAPS – Genl. Zuma, Mpumalanga Landbou Mpumalanga Agriculture, en TLU SA, het positiewe resultate gelewer.

TLU SA vertrou dat hierdie geleentheid die voorloper van nog beter samwerking tussen die gemeenskap, boere en die polisie sal wees.

 

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons