Jongboer van die Jaar
Inskrywings is oop vir TLU SA se 2025 Jongboer van die Jaar-kompetisie.
Om vir hierdie kompetisie in te skryf, moet jy ‘n betaalde lid van TLU SA wees. As jy nie ‘n lid is nie, moenie bekommer nie. Klik hier om aan te sluit.
Inskrywings sluit op 20 Junie 2025.
Die wenner, naaswenner en derde plek sal later vanjaar tydens TLU SA se Kongres bekend gemaak word.
Navrae kan gerig word aan Mariëtte Minnaar by sekretaresse@tlu.co.za of Clemens Senekal by clemens@picrsa.co.za
Skryf nou in!
Voltooi die vorm en druk stuur aan die einde.
| Hatfield Motor Group | https://www.hatfieldgroup.co.za/ |
| Manitou | https://www.manitoucentre.co.za/ |
| Santam Landbou | https://www.santam.co.za/products/agriculture/ |
TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025 is tydens dié landbou-organisasie se jaarlikse kongres aangewys. Tiaan Barkhuizen (33) van Garies, het ‘n Dorperstoet, boer kommersieel met boerbokke en skape en is nou ook TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025!
Wian Süllwald – klik hier om meer te lees oor Wian.
Nicky van der Linde – klik hier om meer te lees oor Nicky.

Daniël Opperman – klik hier om meer te lees oor Daniël.
Dawie Brits- klik hier om meer te lees oor Dawie.
Danie Bester – klik hier om meer te lees oor Danie.
Henna du Plessis – klik hier om meer te lees oor Henna.

