James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Kragvoorsiening vir die groter gebruikers

Enfin bied verskeie moontlikhede om of onafhanklik, of gedeeltelik onafhanklik van Eskom te word.

Die voordele wat uitstaan

  1. Enfin dra die finansiering, hanteer die installering, bestuur die sisteem, onderhou die sisteem – die kliënt/boer gebruik nie sy eie kapitaal nie.
  2. Die kliënt/boer betaal net vir die verbruik (per eenheid).
  3. Met Enfin is jy verseker van krag (wat Eskom nie kan verseker nie)
  4. Met Enfin is jy verseker van goedkoper krag.
  5. Met Enfin is jy verseker van groener, meer volhoubare krag.
  6. Na afloop van die kontrak termyn word die kliënt die eienaar van die sisteem.
  7. Enfin sal ‘n gratis behoefte bepaling en voorlegging doen vir ‘n boer/kliënt. Daar is geen verwagtinge of verpligtinge. Die boer/kliënt kan ‘n ingeligte besluit neem na afloop van ‘n voorlegging.

Ten einde meer besonderhede te verkry, kontak vir Gert van Zyl by 082 769 4884.

Kategorie:

Deel dit:

Kragvoorsiening vir die groter gebruikers