Dit is vir TLU SA belangrik dat lede so ingelig is as moontlik is oor wat in die land aangaan. Om die rede deel ons van nou af artikels – met betrekking tot landbou en ons boere – wat in die Staatskoerant gepubliseer is.
Landbouproduk verwant
Waterlisensie
Watersake
Arbeid
Grondeise
Huurarbeider-eise