Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Vriende Van TLU SA Maandag | 14 Desember | 2020

Graag wil ons hier aan die einde van die jaar ‘n spesiale woord van dank rig aan al die Vriende van TLU SA. Die afgelope paar jaar het al hoe meer persone uitgereik na TLU SA en ons ondersteun in wat ons doen. Elke inset, hetsy net ‘n idee of voorstel of ‘n finansiële bydrae het TLU SA in ‘n beter posisie gestel om te beding vir die volhoubare voortgaan van landbou.

Die afgelope jaar se inperkingstyd het die belangrikheid van ons kommersiële boere opnuut beklemtoon. Daar is vinnig besef dat kos op die tafel seker die grootste stabiliserende faktor vir die land is. Ons boere is inderdaad die grootste bate wat ons land het.

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons