Mediaverklaring: Regering versuim weer pligte met bek-en-klouseer, sê TLU SA
Die aankondiging dat Eswatini (Swaziland) die derde buurland is om vleisinvoere van Suid-Afrika te verbied, te midde van ‘n nuwe geval van bek-en-klouseer wat in die Molemole-distrik in Limpopo uitgebreek



