Eskom en Nersa se gemors: ’n onregverdige las op die Suid-Afrikaanse belastingbetaler
TLU SA neem met diep kommer kennis van die jongste hofbesluite en hofaansoeke wat Eskom en die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) raak, waardeur verbruikers moontlik nóg R90 miljard uit die sak



