
Welvaartskepping begin by keuses, nie by verskonings nie
Die mens het sekere onverhandelbare vereistes vir oorlewing: suurstof, water, voedsel en energie. Daarsonder kan geen samelewing funksioneer nie. Daarna volg behoeftes wat wissel van noodsaaklik tot gerieflik, en die








