Van krisis na keerpunt: Hoe nou met diergesondheid?
Die huidige uitdagings rondom bek-en-klouseer (BKS) het nie net die kwesbaarheid van Suid-Afrika se diergesondheidstelsel blootgelê nie, maar ook ’n groter waarheid: stelsels wat oor tyd hul tegniese ruggraat verloor,



