
TLU SA steun Graan SA se regstappe oor JSE se sojaboonprysbepaling
TLU SA steun Graan SA se regstappe teen die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) se besluit om terug te keer na ’n enkele verwysingspunt vir die berekening van liggingsdifferensiale op sojaboontermynkontrakte. Graan









