James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA | VRYSTAAT

Vrystaat

TLU SA se streke speel ‘n belangrike deel van TLU SA se netwerk en verteenwoordig produsente. Deur toegewyde leierskap, ondersteuning en samewerking werk ons saam om die belange van landbou en ons lede te bevorder.

Streekbestuurder

Voorsitter

Streek: Vrystaat

Bertus van der Westhuizen

Voorsitter

TLU SA is ʼn beginselvaste organisasie wat nie sukkel om onderskeid te tref tussen reg en verkeerd nie. Die Christelike waardes soos in die konstitusie vervat, vorm ook die fondasie waarvolgens die organisasie bedryf en bestuur word. 

Nuus uit Vrystaat

Jongste TLU SA Nuus

Vrystaat