Boodskap van Bennie | Augustus 2024

Droom ons nog van ‘n beter lewe, en hou ons nog vas aan hoop? Ware hoop kan slegs standhou as dit op ‘n stewige geloofsbasis gegrond is. Wanneer ons morele kompas gerig is deur die Woord van God, wat dien as ons fondament en riglyn, kan ons met vertroue hoop. Hebreërs 11:1 herinner ons: “Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” Wanneer ons wandel volgens God se verordeninge, val alles in plek. Ons verhoudings met mense, en veral ons interaksies met mekaar, kry ‘n nuwe dimensie. Dit is in hierdie konteks dat ons kultuuropdrag gestalte kry, met die fokus op ons primêre taak hier op aarde—om eerstens tot eer van God te leef, uit dankbaarheid vir die talente wat ons deur genade ontvang het.

Bou ons of breek ons? Wanneer ons sommige inskrywings en kommentare op sosiale media lees, ontstaan ernstige vrae oor die motiewe agter die woorde. Wat poog die skrywer om te bereik? TLU SA streef daarna om, in ooreenstemming met ons grondwet en manifes, ‘n lewens- en wêreldbeskouing van realistiese hoop prakties uit te leef. Hiermee kom ‘n verantwoordelikheid. Dit het net waarde as ons, as lede, hierdie hoop in ons dade uitleef.

Foto Tobin Rogers | Unsplash

Kategorie:

Deel dit:

Boodskap van Bennie | Augustus 2024

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.