James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Jongboere boer vir die toekoms

Ons Jongboere is die leiers in Suid-Afrika se toekomstige landbou-omgewing en die tema van vanjaar se TLU SA Jongboer-Konferensie was een wat hoop skep en ons Jongboere die pad wys

LEES MEER »

20ste Goliat van Gat Pampoenfees

Gaan ons by die 20ste Goliat van Gat Pampoenfees ‘n rekordbreek-bieliepampoen te siene kry? Die huidige rekord van 890kg word gehou deur Wykus Lamprecht. Die gewilde Pampoenfees vind vanjaar op

LEES MEER »

Die landboudepartement mors geld

Woorde begin opdroog om die wanbestuur waarmee Suid-Afrika daagliks gebombardeer word te beskryf. Die wanaanwending van fondse in die landboudepartement wat deur die portefeuljekomitee in hul begrotingshersienings- en aanbevelingsverslag blootgelê

LEES MEER »

TLU SA Jongboer-konferensie 2024

Die TLU SA Jongboer konferensie vind vanjaar op 15 Maart plaas, weereens by die ikoniese Voortrekkermonument. Die tema is ‘Boer vir die toekoms.’ Die konferensie bied vir jongboere in Suid-Afrika

LEES MEER »

Geregtigheid geld vir almal

In ‘n land waar rassespanning telkens dreig om op te vlam, is dit verontrustend om waar te neem dat dit wil voorkom of die wet selektief toegepas word. Dit is

LEES MEER »

Verklarings

Jongboere boer vir die toekoms