Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
News
Arnaques Rencontres Vivastreet Whatsapp Gratuit Maandag | 11 Mei | 2020

Sur le site ou l’application Meetic, en quelques clics, vous avez accès à des milliers de profils d’hommes célibataires prêts à dialoguer en ligne, rencontre gratuit apprendre à vous connaître et potentiellement à vous rencontrer lors d’un rendez-vous. Toutes nos rencontres sont sérieuses et sont garanties véridiques, chaque femme est sélectionnée par nos soins pour

LEES MEER

TLU SA Jongboere bied Suikerbos Uitdaag Wedren aan Dinsdag | 10 Maart | 2020

Groot pryse beskikbaar: Eerste prys = Bosveld Jag naweek 4 mense plus 1x blouwildebees, 1x rooibok en 1x vlakvark (Mangwe Safaris) Tweede prys = Hengel naweek vir 4 in chalet by Boschkop oord Derde prys = 2x blesbokke om te jag. Vierde prys = Slagskaap   Verblyf opsies: Klipkraal Gasteplaas www.wheretostay.co.za/klipkraal Celeste Leonard 0834125272  

LEES MEER

Boodskap vir 2020 vanaf Louis Meintjes, President van TLU SA: Is jy ’n Dawid of ’n Goliat? Maandag | 27 Januarie | 2020

Ons het elke dag te doen met baie besluite. Ons word ook uitgedaag met sake soos Onteiening sonder vergoeding. Mense en instansies moet besluite neem en verwag insette.   In baie gevalle steur die mense en instansies hulle nie aan die voorstelle nie en neem hulle ’n besluit eintlik namens jou. Ons het baie voorbeelde

LEES MEER

Wanneer het vakbonde regte in die werkplek Woensdag | 24 Julie | 2019

Deur Adv. Michelle Smuts Wanneer vakbonde aanspraak maak op regte binne die werksplek, kan dit ʼn ongemaklike situasie skep vir werkgewers wat onseker is rakende hul eie regte en dié van die vakbond, asook hoe hierdie regte gereguleer word.  Slegs geldige vakbonde kom in aanmerking vir enige regte in die werksplek en beveel ons aan

LEES MEER

KragDag: Die doen-jou-eie-ding ekspo Woensdag | 24 Julie | 2019

Dit is byna tyd vir die Sakeliga KragDag 2019 ekspo, vanjaar aangebied van 8-10 Augustus op Diamantvallei Landgoed (https://www.kragdag.co.za/webtuiste/ekspo/roete-aanwysings), 20km oos van Pretoria. KragDag is die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land (verlede jaar deur 15 700 mense bygewoon) en word vanjaar reeds vir die elfde keer aangebied.     Die ekspo het in 2008

LEES MEER

Wat behels Sakeliga KragDag 2019 se Raadsaalprogram? Woensdag | 24 Julie | 2019

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer alle paaie lei na Diamantvallei, aan die oostekant van Pretoria, waar Sakeliga KragDag 2019 vir 8, 9 en 10 Augustus 2019 beplan word. Tydens verlede jaar se ekspo het meer as 15 000 mense die opwindende stalletjies van ongeveer 350 uitstallers besoek om hulle unieke produkte en dienste

LEES MEER

Europese Parlementslede van 19 lande teken verklaring teen plaasmoorde in SA Dinsdag | 06 Maart | 2012

Europese Parlementslede van 19 lande teken verklaring teen plaasmoorde in SA Agt en veertig Europese Parlementslede uit 19 lidlande het plaasmoorde op blanke boere in Suid-Afrika veroordeel. Op inisiatief deur mnre. Philip Claeys (Vlaams Belang, Vlaandere), Andreas Mölzer (FPÖ, Oostenryk) en Fiorello Provera (Lega Nord, Italië) is ‘n verklaring aan die Europese Parlement voorgehou waarin

LEES MEER