James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Die Agricultural Agro Master Plan (AAMP)

Daar word tans gewerk aan die soveelste landbouplan deur die regering naamlik die AAMP. Rolspelers in die waardeketting het die geleentheid gehad om insette te gee.

TLU SA het konstruktief deelgeneem en gepoog om daardie ekonomiese beginsels wat deur die markkragte as bepalend vir sukses al dan nie ingebou te kry. Die proses staan einde se kant toe en is dit hartseer dat daar weereens ’n plan gefabriseer word wat ten spyte van verskeie goeie ekonomiese pilare daarin vervat, die ideologie van die ANC weereens die laaste woord in die plan sê. Die transformasie agenda van die regering vier hoogty. TLU SA het deurlopend gepoog om hierdie keer ’n ekonomies gedrewe plan daar te stel waarin alle rolspelers indien hulle die verantwoordelikheid wat dit verg om te kan boer, aanvaar, wel geleentheid tot sukses sou kon hê.

Reeds ’n jaar gelede het TLU SA ’n 10-bladsy inset gegee waarop ons steeds sukkel om antwoorde te kry. Die nuwe plan word voortgestoomroller en is die onrealistiese verwagtinge wat daarin verpak word eintlik hartseer. Die duur prys wat landbou en ook Suid-Afrika gaan betaal op die lang duur is nie iets wat ons kan bekostig nie. TLU SA is steeds besig om rasionele en ekonomies gedrewe standpunte te probeer vestig.

 

Foto: Bloomberg

Kategorie:

Deel dit:

Die Agricultural Agro Master Plan (AAMP)

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.