James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Inkomste uit vee-vertakkings

Die  inkomste van veeboerdery kan op twee metodes bereken word: KONTANT METODEKontant aankope van vee word van kontant verkope af getrek ten einde die bruto kontant inkomste te bepaal. Geen

LEES MEER »

Vee identifikasie brandmerk aansoek

Kostes vir die aansoek vir ’n vee-identifikasie-merk is verhoog na R180 vanaf 1 April 2022. Die vorm kan afgelaai word op die Departement se webwerf by https://www.dalrrd.gov.za of kan per epos by sentraal@tlu.co.za

LEES MEER »

Vloede in Kwazulu-Natal

TLU SA neem met skok kennis van die geweldige verliese wat die vloede in die land, maar in besonder in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, veroorsaak het. Daar is van die

LEES MEER »

TLU SA en Sakeliga

TLU SA en Sakeliga het na samesprekings ’n samewerkingsverhouding daargestel wat onder andere behels dat TLU SA ook by Sakeliga sal affilieer. Die waardes wat die onderskeie organisasies rig stem

LEES MEER »

Op Henry se Hart | April 2022

Ek wil die maand oor baie twee baie ernstige, belangrike onderwerpe praat: Veiligheid en Veediefstal. Dit is dringende aangeleenthede en onderwerpe waaroor ons oop en eerlik met mekaar moet wees.

LEES MEER »

April 29, 2022

Advertensie: Nasionale Boere Makelaars – Die vennote van korttermynversekering