Vee identifikasie brandmerk aansoek

Kostes vir die aansoek vir ’n vee-identifikasie-merk is verhoog na R180 vanaf 1 April 2022. Die vorm kan afgelaai word op die Departement se webwerf by https://www.dalrrd.gov.za of kan per epos by sentraal@tlu.co.za versoek word.

Die Departement is tans ongeveer ses maande agter met die uitreik van sertifikate, maar is hard besig om die agterstand in te haal. TLU SA-lede word herinner dat hulle hulp kan aanvra by Lynette du Plessis indien hul aansoek per epos gestuur was, maar daar nog geen sertifikaat ontvang is nie. Stuur ’n WhatsApp na 0828233399 of epos sentraal@tlu.co.za met die aansoekvorm, bewys van betaling en ID afskrif.

 

 

Foto: Andreas KlammerUnsplash

Kategorie:

Deel dit:

Vee identifikasie brandmerk aansoek

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.