Die Hantering Van Korrupsie

Tydens ‘n vergadering van die Hoofbestuurdersforum is daar vanuit die departement terugvoer gegee oor die hantering van die inperking en die hulp wat daarvoor uitgerol is. Daar is gemeld dat 600 000 maskers, sowel as 400 000 koekies seep aangekoop is.

Hierdie produkte sou op daardie stadium vir minder as R10-stuk in die kleinhandel aangekoop kon word. Die departement het R20 miljoen daarvoor betaal. Indien die korrekte tenderprosedure gevolg is, kon dit – gegewe die getalle – nog goedkoper verkry word.

Iewers het iemand ten minste R10 miljoen in hul sakke gesteek.

TLU SA het ‘n skrywe aan die minister gerig en ‘n forensiese oudit aangevra. Terugvoer word afgewag.

Die minister is die politieke hoof van haar departement en is aanspreeklik vir wat daar plaasvind. Ons besef hierdie is maar ‘n druppel aan die emmer van wat werklik onregmatig weggeraak het, maar ons moet waar daar so ooglopend bedrog plaasgevind het, ten minste blootlê.

Kategorie:

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.