Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Feestyd Maandag | 13 Desember | 2021

Ons gaan in ’n feestyd in waar ons saam kuier en heel moontlik verslap rondom ons sekuriteit. Ons wil graag al ons lede versoek om paraat te bly in alle omstandighede. Misdaad-elemente kan maklik ’n ontspanne gees uitbuit.

Graag wil ons namens die Bestuur en Personeel vir elkeen ’n ware Christusfees toewens. Mag die seën en genade van ons Hemelse Vader ryklik oor elkeen uitgestort word.

 

 

Foto: Jamie CoupaudUnsplash