James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Noord-Kaap toer groot sukses

Mnr. Bennie van Zyl, Hoofbestuurder, en Jannie Roux (Streeksvoorsitter) het onlangs ’n week in die streek spandeer en groot doelwitte vir TLU SA bereik. In Garies en Strydenburg is boere-unies

LEES MEER »

KZN gee erkenning

TLU SA Natalstreek het onlangs erkenning aan ’n aantal lede van die SAPD wat verbonde is aan ’n spesiale taakspan vir die ondersoek en bekamping van geweldsmisdade in KZN, gegee.

LEES MEER »

Veiligheid dié feestyd

Die feestyd is ’n tyd van groot kommer as dit kom by die veiligheid van Suid-Afrikaanse boere. “Die tyd van die jaar neem plaasaanvalle en misdaad op plase toe. Daar

LEES MEER »

Nuwe Jaar

Te midde van vele werklikhede lê die Nuwe Jaar vir ons op die horison en wag. Die wonderlike van die landbou-omgewing is die gesindheid waarmee die toekoms aangepak word. Die vertrekpunt

LEES MEER »

Seisoene

Ons beleef al hoe meer dat daar in verskillende plekke in die land veranderinge in die weerpatrone is. Tradisioneel het dit gereën in die somerreënval gebiede wanneer die winterreënval verby

LEES MEER »

Geloftedag

Dit is ons erns om Geloftedag te respekteer. ’n Aantal jare gelede het wyle Mnr. Larry Collet as ’n Engelssprekende lid tydens ’n Algemene Raad ons vermaan om ons Gelofte

LEES MEER »

Feestyd

Ons gaan in ’n feestyd in waar ons saam kuier en heel moontlik verslap rondom ons sekuriteit. Ons wil graag al ons lede versoek om paraat te bly in alle omstandighede.

LEES MEER »

Desember 13, 2021

Omgewingsbestuur is belangriker as ooit