Jongboer-konferensie 10 Junie 2022

Die 2022 Jongboer-konferensie is 10 Junie by die Voortrekkermonument in Pretoria. Ons versoek ons Jongboere om in groot getalle saam te kom en die dag te kom geniet.

Die Jongboer-kompetisie het ook reeds afgeskop en elke streek kan drie finaliste inskryf. Kontak gerus jou Streekbestuurder of die Hoofkantoor (Luani) om die besonderhede van inskrywing te verkry. Sluitingsdatum vir inskrywings is 24 Junie 2022.  Vir meer besonderhede besoek https://www.tlu.co.za/jongboere/

Die jaarlikse Jongboer-konferensie kan ook per Zoom bygewoon word.

Die toekoms van landbou is gesetel in die hande van die volgende geslag boere en daarom is hierdie vir ons ’n baie belangrike kompetisie en versoek ons die streke om asseblief seker te maak dat hulle die regte finaliste betyds identifiseer.

Kategorie:

Deel dit:

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.