James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Advertensie: Laeveld Agrochem

Laeveld Agrochem bied innoverende oplossings aan die landbousektor en streef daarna om ‘n belangrike rol in die voedselveiligheidsketting in Suider-Afrika te speel. Agri Technovation is Laeveld Agrochem se offisiële tegnologie

LEES MEER »

Waar belê ek my geld in 2022? (Deel 3)

Verlede maand het ons gekyk na die belegging geleenthede in Tegnologie. Ons het die reeks begin en die vier globale sektore uitgewys as oorweging naamlik: tegnologiese vooruitgang, omgewing volhoubaarheid, toekomstige

LEES MEER »

Manifes | Klousule nr. 5 & 6

Klousule nr. 5: Ek vereenselwig my met TLU SA se standpunt dat die toepassing van vrye mark beginsels met minimum staatsinmenging in die ekonomie, en gewaarborgde privaatbesitreg, die hoeksteen vorm

LEES MEER »

Streekvergaderings en Boeredae

Na die tydperk van inperking word ervaar dat die behoefte om fisies te skakel groot is. Ons wil graag ook die streke aanmoedig om groot geleenthede en die tradisionele konferensies en

LEES MEER »

Krag voorsiening by Hoofkantoor

Die TLU SA-geboue maatskappy het na deeglike navorsing oor alle moontlikhede om deurentyd krag by die hoofkantoor te verseker ’n ooreenkoms gesluit met ’n instansie om met sonpanele en beperkte

LEES MEER »

Projekte

TLU SA reik soos dit moontlik is uit na ander instansies om sekere voordele vir ons lede te beding. In sommige gevalle ontvang ons borgskappe wat rondom die kongres en Jongboer-konferensie

LEES MEER »

Jongboer-konferensie 10 Junie 2022

Die 2022 Jongboer-konferensie is 10 Junie by die Voortrekkermonument in Pretoria. Ons versoek ons Jongboere om in groot getalle saam te kom en die dag te kom geniet. Die Jongboer-kompetisie het

LEES MEER »

Maart 18, 2022

Begin 2022 op ’n positiewe noot met hierdie finansiële wenke vir jou onderneming